Low Cost Hosting | Free Web Space | Dedicated Hosting | Windows Hosting | Trade Show Displays | GoDaddy Review | FrontPage Web Hosting | Business Hosting
cheap web hosting
Search the Web

 
Sorry, no java browser
ONS AKADEMIE

Onderrig van voorskool tot matriek.

Onderwyser kind verhouding oorskry nie 30 nie.

B.C.V.O. matriek uitslae word geskryf wat deur SAFSERT uitgereik word, en internasionaal erken word.

Leerplanne is Christelik gefundeer en is vry van "New Age" leerstellings soos onder andere die ewolusieleer en ander liberale sienings.

Bybelonderrig en Volksgeskiedenis is verpligtend tot matriek as nie eksamineringsvakke.
Gaan kyk ook gerus na die B.C.V.O se webtuiste