|
|||||||
|
|
|
|||||
|
|
|||||||

TUISBLAD Welkom by Excelsior CVO Skool se webtuiste. Hier sal jy al die nodige inligting omtrent ons skool kry.Kliek gerus op een van die skakels om meer inligting te kry. |


Bladsye laaste opgedateer: 2002-11-22 |
Indien u enige navrae het, of probleme ondervind met die webtuiste, e-pos my asb
by: conrad523@msn.com |
Welkom...... Excelsior CVO Skool is 'n modelskool wat daarna streef om sy leerlinge met voortreflikheid te versorg en voor te berei vir die lewe. Ons is trots op ons skool, ons streef na dinamiese ontwikkeling, die behoud van ons Christelike waardes en die besorgdheid oor ons leerlinge en onderwysers. Ons bied onderwys en opvoeding van die hoogste standaard aan. Ons bied uitstekende, gebalanseerde en beskaafde leerlinge aan die gemeenskap na Matriek. Die skool word bestuur om aktiewe ouer-, onderwyser- en leerlingbetrokkenheid te bevorder en groter professionaliteit moontlik te maak. Leerlinge word voortdurend aan vernuwing blootgestel tot uitbouing van karakter en selfbeeld. Elke leerling en ouer wat die keuse gemaak het om Excelsior CVO Skool te kies, bring standvastigheid mee tot u kind se toekoms. |